Skip to content

VF Plus vra Openbare Beskermer om Tshwane-stadsbestuurder se skorsing te ondersoek [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het die Openbare Beskermer gevra vir ‘n ondersoek na die proses wat gelei het tot die voorlopige skorsing van Tshwane se stadsbestuurder. Johann Mettler word beskuldig van finansiële wangedrag, wanadministrasie en growwe pligsversuim. Grandi Theunissen van die VF Plus sê daar is ʼn sterk vermoede dat die besluit polities gemotiveerd is en verband hou met Mettler se standpunt oor sekere tenderprosesse wat tans deur die Madlanga-kommissie ondersoek word:

AFR TheunissenONCityManager