# Die Vryheidsfront Plus veroordeel die wanbestuur van fondse by die Agentskap vir Administrasie van Regeringspensioene. Die agentskap bestuur aftreebates van sowat drie-duisend-miljard-rand van staatsamptenare en werkers van semi-staatsinstellings. Talle verkrygingskontrakte van die agentskap bevat moontlik onregmatighede van meer as 1,2-miljard-rand. Anton Alberts van die VF Plus sê die agentskap se vermeende wanbestuur van fondse kom teen die agtergrond van verliese van miljarde rand deur die Staatspensioenfonds:
VF Plus vra ondersoek na wanbestuur van fondse by staatspensioenagentskap [KLANK]
AFR AlbertsOnProbe