Skip to content

VF Plus vra groter sigbaarheid en meer patrollies by Tuinroete-dam in George [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus doen ʼn dringende beroep op polisie en George se munisipale wetstoepassers om sigbaarheid en patrollies by die Tuinroete-dam te verskerp. Die dam is ʼn gewilde ontspanningsarea waar inwoners en besoekers graag stap, draf en fietsry. In die jongste voorval is ʼn 22-jarige vrou aangeval terwyl sy na haar voertuig gestap het. Gert van Niekerk van die VF Plus sê talle soortgelyke voorvalle het die afgelope tyd plaasgevind wat ernstige veiligheidsrisiko’s in die gebied beklemtoon:

AFR NickerkONVisibility