Skip to content

VF Plus vra Gautengse premier om in te gryp ná moorde op kleinhoewes [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus vra Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, om dringend in te gryp by landelike veiligheid na die onlangse moorde op kleinhoewes noord van Pretoria. In die jongste voorval is ʼn 46-jarige man gisteroggend op sy kleinhoewe in Kameeldrift-Oos vermoor. Jaco Mulder van die VF Plus sê dit volg kort na die moord op Mossie Mostert op sy eiendom in die Buffelsdrift-bewaringsgebied:

AFR JacoonMurders