# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, gevra om veilige rystoeltoegang te verseker by alle kantore van die Rand-Wes-plaaslike munisipaliteit in Randfontein. Die VF Plus se woordvoerder, Jaco Mulder, sê een van sy raadslede wat ‘n rolstoel gebruik, Charles Brough, het Donderdag sy rug seergemaak toe hy, ʼn helper en ʼn werker by ʼn stel trappe by die gebou afgeval het. Hy sê die hysbak is altyd buite werking:
VF Plus vra Gautengse LUR vir veilige rystoeltoegang by Rand-Wes-munisipale gebou [KLANK]
AFR JacoonAccess