Skip to content

VF Plus verwerp voorstel van Tshwane Metro om onreëlmatige uitgawes af te skryf [KLANK]

# Die VF Plus verwerp onvoorwaardelik die Tshwane-metro se voorstel om onreëlmatige uitgawes van die vierde kwartaal van 2024/25 ter waarde van 336-miljoen-rand, af te skryf. Die aard van die uitgawes word nie uiteengesit nie, verantwoordelike amptenare word nie uitgewys nie en dissiplinêre stappe word nie bevestig nie. Die VF Plus-lid, Mark Surgeon, sê slegs opsommingstabelle is aangebied oor kantoorkontrakte, regsdienste en nie-nakomingskwessies, insluitend wanbestuur by die Middesdad-gebou, wat ‘n gebrek aan behoorlike beplanning en toesig beklemtoon:

AFR SurgeonOnIrregularExpenditure