# Die Vryheidsfront Plus sê hy verwerp die tug-verslag teen Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler, omdat dit ʼn politieke kaping en nie ʼn administratiewe besluit is nie. Die Tshwane-raad het verlede week ʼn verslag aanvaar dat Mettler geskors word na bewerings van ernstige en finansiële wangedrag, wanadministrasie en growwe pligsversuim. Grandi Theunissen van die VF Plus sê die verslag teen Mettler is ʼn aanval op die Tshwane-administrasie se integriteit:
VF Plus verwerp tug-verslag teen Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler [KLANK]
AFR TheunissenONDisciplinaryReport