Skip to content

VF Plus verwelkom Tshwane se besluit dat alle biblioteke Saterdae oop moet wees [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê hulle het ‘n oorwinning vir inwoners behaal met die Stad Tshwane se besluit dat alle biblioteke in die metro weer op Saterdae oop moet wees. Verskeie inwoners, veral van die Moot-gebied, het gekla oor biblioteke wat op Saterdae gesluit is. Die VF Plus se Pieter Meijer sê hulle het ‘n formele versoek aan die stadsbestuurder, Johann Mettler, gestuur waarin hulle beklemtoon dat die opdrag om biblioteke op Saterdae te sluit, onwettig is:

AFR PieteronDecision