# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die tugstappe teen 389 lede van die Ekurhuleni Metropolisie wat in Maart aan ‘n onwettige loonstaking deelgeneem het. Die stakers het hoofpaaie versper, salarisaanpassings geëis, en die opheffing van oortydbetalingsperke en onbillike arbeidspraktyke benadruk. Voor-afdankingskennisgewings is aan die EMPD-lede uitgereik en hulle is geskors. Riaan van Zyl van die VF-Plus sê die lede het die Wet op Arbeidsverhoudinge oortree:
VF Plus verwelkom optrede teen meer as 300 Ekurhuleni metropolisiebeamptes vir onwettige staking [KLANK]
AFR RiaanonStepsAgainst