Skip to content

VF Plus verwelkom opskorting van elektrisiteitsmeters se installering in Mogale City [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die Mogale City-munisipaliteit se besluit om die installering van meters vir voorafbetaalde elektrisiteit tydelik op te skort. Dit volg nadat die party daarop gewys het die munisipaliteit se huidige proses bied nie doeltreffende kredietbeheermaatreëls nie. Lourens Gouws van die party sê daar was voorvalle waar sommige inwoners se elektrisiteit, wat voorheen afgesny is weens agterstallige rekeninge, weer aangeskakel is nadat die meters geïnstalleer is, maar sonder dat die rekeninge betaal is:

AFR LourensonInstallation