Skip to content

VF Plus verwelkom Nkabane se afdanking en sê haar posisie was onverdedigbaar [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die afgedankte minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, moenie in ʼn ander belangrike regeringspos aangestel word nie, want dit sal ʼn bespotting van aanspreeklikheid maak. Haar afdanking kom te midde van korrupsiebewerings oor die aanstelling van die 21 SETA-rade se voorsitters, wat ANC-lede ingesluit het. Die VF Plus-woordvoerder, Wynand Boshoff, sê hulle verwelkom Buti Manamela se aanstelling as die nuwe minister:

AFR BoshoffOnNkabane