# Die Vryheidsfront Plus verwelkom die suksesvolle uitvoering van ʼn Hooggeregshofbevel om die onwettige besetting van die ou Lyttelton-stadsaal te stop. Die saal word sedert 2019 onwettig beset en as skuiling vir sowat 30 daklose persone gebruik, maar sonder ʼn amptelike huurooreenkoms met die Stad Tshwane. Wesley Jacobs van die VF Plus sê volgens berigte beset ʼn nieregeringsorganisasie die perseel en vra huur van kwesbare inwoners:
VF Plus verwelkom hofbevel oor onwettige besetting van Lyttelton-stadsaal [KLANK]
AFR WesleyonCourtOrder