# Die Vryheidsfront Plus het die gepubliseerde riglyne vir die instel van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette verwelkom, aangesien dit die ernstigste risiko’s wat die BELA-wet inhou, gedeeltelik verminder. Die woordvoerder, Wynand Boshoff, sê die riglyne beperk die provinsiale departementshoof se gesag om in te meng met skole se taal- en toelatingsbeleid, maar gee nie ten volle aandag aan al die bekommernisse rakende die wet nie:
VF Plus verwelkom gepubliseerde riglyne vir die instelling van Bela-wet [KLANK]
AFR WynandOnBela