# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni-metro tree na volgehoue versoeke op teen onwettige besetters op ʼn perseel in Beyerspark, Boksburg. Amptenare van die Afvalbestuurs-afdeling het die perseel gister besoek. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê hawelose mense het ingetrek in die gebou, wat geen basiese geriewe het nie. Sy sê vullis het gevolglik begin ophoop, wat netheid en veiligheid in gedrang bring:
VF Plus verwelkom Ekurhuleni se ingryping by onwettige besetting in Boksburg [KLANK]
AFR RensburgONIllegalOccupation