# Die Vryheidsfront Plus het die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak verwelkom dat die ondertekening van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering hersien kan word. Die uitspraak volg op regstappe deur die Raad van Gesondheidsfinansierders en die Suid-Afrikaanse Privaat Praktisynsforum wat die logika van president Cyril Ramaphosa se ondertekening van die wetsontwerp bevraagteken het ondanks groot teenkanting en grondwetlike kwessies wat geopper is. Philip van Staden van die VF Plus sê die NGV is ‘n onrealistiese droom:
VF Plus verwelkom die hofbeslissing oor die hersiening van die NGV-wet [KLANK]
AFR PhiliponNHISigning