Skip to content

VF Plus versigtig optimisties oor Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê hy is versigtig optimisties dat die Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad positief sal bydra tot die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel. Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het gister die nuwe raadslede aangekondig. Die raad sal die minister se onafhanklike raadgewende liggaam wees in sleutel- onderwysbeleidsrigtings en -hervorming. Wynand Boshoff van die VF Plus sê egter hulle glo nie die land se onderwys sal losbreek uit sy huidige ideologiese grondslag nie:

AFR BoshopffOnEducationCouncil