Skip to content

VF Plus verseker groot oorwinning vir Ekurhuleni-inwoners [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê weens sy volgehoue druk het die metro die elektrisiteit-heraansluitingsfooi van een-duisend-725-rand geskrap. Die party sê voor dié stap moes inwoners die bedrag betaal wanneer die kabels wat elektrisiteit aan hul huise voorsien, gesteel word. Jean Kriek van die VF Plus sê inwoners is dus gestraf vir kabeldiewe se misdade:

AFR JeanonSecure