# Die Vryheidsfront Plus sê hy is tevrede dat die bewyse wat by die Zondo-kommissie oor staatskaping ingedien is, uiteindelik vrug dra. Dit volg na die inhegtenisneming van die gewese Transnet-hoofde, Brain Molefe en Siyabonga Game, wat verbind word met vermeende korrupte tenders om in 2014 lokomotiewe aan te koop. Philip van Staden van die VF Plus sê korrupsie het Transnet in sy huidige finansiële krisis laat beland:
VF Plus tevrede dat bewyse van Zondo-kommissie uiteindelik vrug dra [KLANK]
AFR PhiliponZondoCommission