Skip to content

VF Plus sê Wes-Kaapse Departement se inmenging in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit moet ondersoek word [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in die Wes-Kaap het aan beide die Openbare Beskermer en die Ouditeur-generaal geskryf. Danie Acker van die party vra ‘n onafhanklike ondersoek na die omstandighede wat gelei het tot die beëindiging van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit se verantwoordelikheid vir padbestuur en die rol wat die provinsiale Departement van Infrastruktuur in die proses gespeel het:

AFR AckerONInvestigated