# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng glo die komende plaaslikeregeringsverkiesing kan die politieke landskap in die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit verander. Jaco Mulder van die VF Plus sê alhoewel Midvaal op sekere gebiede goed vaar, is daar steeds gemeenskappe waar dienslewering veel te wense oorlaat. Hy sê indien die DA sy volstrekte meerderheid verloor, kan die regte koalisievennoot bepalend wees vir die munisipaliteit se toekoms:
VF Plus sê verkiesingsuitslag in Midvaal-munisipaliteit kan politieke landskap verander [KLANK]
AFR MulderONMidvaal