# Die Vryheidsfront Plus dring aan dat die Stad Tshwane se koalisieregering ʼn doeltreffende benuttingsplan ontwikkel vir subsidies en toelaes. Die plan moet fokus op invordering, kostebeheer en werkbare projekte. Die VF Plus se woordvoerder, Nick Pascoe, sê volgens die Dienslewering- en Begrotingsinstellingsplan vir die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar is Tshwane se likiditeit in gevaar. Hy sê dis ʼn duidelike teken dat die sogenaamde befondste begroting nie die werklikheid weerspieël nie:
VF Plus sê Tshwane se sogenaamde befondste begroting weerspieël nie die werklikheid nie [KLANK]
AFR NickonDevelop