# Die Vryheidsfront Plus sê hy het die Stad Tshwane aangeraai om sy beplande langtermyn huurkontrak van 33 eiendomme in Sunnyside, Pretoria, met deursigtigheid en finansiële integriteit te bestuur. Die party sê die stad het hierdie eiendomme in die verlede verhuur, maar die huur is dikwels nie betaal nie, geen onderhoud is aan die geboue gedoen nie en inwoners het sonder om vooraf kennis te gee, uitgetrek. Mari Joubert van die party sê die stad se bates moet behoorlik bestuur word:
VF Plus sê Tshwane moet stad behoorlik bestuur en belastingeld verantwoordelik gebruik [KLANK]
AFR MarionProperty