# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane het ‘n skriftelike versoek aan die burgemeester, Nasiphi Moya, die onderburgemeester Eugene Modise, en die stadsbestuurder Johann Mettler gerig om in te gryp en die agteruitgang van Pretoria-Noord en Akasia te stop. Rina Marx van die party, sê Pretoria-Noord, een van die metro se oudste buurtes, het omtrent al sy mooi karakter verloor. Sy sê slaggate, gebreekte straatligte en oorgroeide sypaadjies het die norm geword:
VF Plus sê Tshwane moet Pretoria-Noord red van totale agteruitgang [KLANK]
AFR RinaonPretoriaNorth