Skip to content

VF Plus sê Tshwane moet ophou met finansiële reddingsboeie aan die behuisingsmaatskappy [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane kan nie aanhou om die Housing Company Tshwane finansieel uit te help nie, omdat dit onvolhoubaar en geldmors is. Die instelling is verantwoordelik vir die bestuur van twee-duisend-107 behuisingseenhede. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê slegs 33-persent huurinkomste word jaarliks ingesamel. Vir die 160 Clarina-behuisingseenhede in die middestad is dit net nege-persent:

AFR LenoronHousing