# Die Vryheidsfront Plus sê hy het ʼn dringende brief aan Tshwane se Departement van Omgewingsake en Landbou gestuur en versoek dat heinings rondom plaaslike natuurreservate reggemaak word. Dit het veral betrekking op die Rietvlei- en Wonderboom-natuurreservate. Dehan Harmse van die VF Plus sê die versoek volg nadat ʼn jagluiperd-wyfie, Njozi, vir die tweede keer deur ʼn gat in die heining uit die Rietvlei-natuurreservaat ontsnap het:
VF Plus sê Tshwane moet heinings rondom natuurreservate regmaak [KLANK]
AFR DehanonNatureReserves