# Die Vryheidsfront Plus glo die oplossings vir Suid-Afrika se uitdagings kan gevind word in die skepping van ‘n blink toekoms vir almal, insluitend die Afrikaner en alle ander minderheidsgroepe. Die VF Plus leier, Corné Mulder, het gister tydens die debat oor die Presidensie se Begrotingspos aangevoer die land het onder die ANC-regering misluk. Hy sê die kern van die land se krisis is die obsessie met die gelykheid van uitkomste en nie geleenthede nie:
VF Plus sê Suid-Afrika het misluk onder die ANC se bewind [KLANK]
AFR MulderOnEquality