Skip to content

VF Plus sê sindikate vernietig Tshwane se elektrisiteitsinfrastruktuur [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê meer moet gedoen word om die metro se kraginfrastruktuur te beskerm. Kabeldiewe was onlangs in buurte in Pretoria Moot bedrywig en het huishoudings dae lank sonder krag gelaat. Die gebiede wat die ergste deurgeloop het, is Rietfontein, Gezina, Capitalpark en Wonderboom-Suid. Die VF Plus se woordvoerder, Mari Joubert, sê die kabeldiewe fokus deesdae op oorhoofse kabels:

AFR MarionSyndicates