Skip to content

VF Plus sê roekelose uitkontraktering van R230-miljoen kan begroting in Tshwane knou [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê hy verwerp ʼn verslag wat 230-miljoen-rand oor drie jaar toeken om voordele te bied aan meer as ʼn duisend gekontrakteerde veiligheidswagte in Tshwane. Die party sê een-duisend-283 wagte is in 2021 sonder voordele aangestel. ʼn VF Plus-lid, Grandi Theunissen, sê die party het aan die raad voorgestel om ʼn deeglike ondersoek te doen om seker te maak die wagte voldoen aan die vereistes:

AFR GrandionOutsourcing