Skip to content

VF Plus sê politiekery sal nie Emfuleni van sy Eskom skuld red nie [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê hy beskou die Emfuleni-munisipaliteit se besluit om aansoek te doen vir die afskryf van sy Eskom skuld as politiekery wat op die 2026 plaaslike regeringsverkiesing gemik is. Die plaaslike owerheid skuld die kragnutsmaatskappy agt-miljard-rand, maar na die toepassing van die skuldverligtingsprogram het die Tesourie twee-miljard-rand van die skuld afgeskryf. Nou wil hy hê dat nog twee-miljard-rand afgeskryf moet word. Gerda Senekal van die VF Plus sê Eskom se jongste staat toon dat die aanvanklike twee-miljard-rand nog nie afgeskryf is nie:

AFR GerdaonPoliticalThreatre