Skip to content

VF Plus sê pogings om miljarde rande in die bodemlose NGV-put te gooi moet ophou [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê lede van mediese skemas kan nie gestraf word omdat hulle nie ‘n las op die staat is en vir hulle eie mediese sorg te betaal nie. Die regering het aangedui hy wil belastingkrediete vir privaat mediese skema-bydraes na die Nasional Gesondheidsversekering kanaliseer. Dit sal ongeveer 34-miljard-rand na die fonds kanaliseer. Philip van Staden van die VF Plus sê hulle voer aan die NGV sal nie die land se openbare gesondheidsorg verbeter nie:

AFR VanStaswmOnNHIPit