# Die Vryheidsfront Plus sê Afrikaanse onderwys en privaat befondsde instellings moet nie as ‘n vorm van onderdrukking beskou word nie. Die party het reageer op kommentaar deur die voormalige minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Naledi Pandor, oor die Afrikaanse Universiteit, Akademia. Wynand Boshoff van die VF Plus sê privaat befondsde Afrikaanse onderwys is ‘n wettige keuse. Boshoff voer aan die regering moet eerder fokus op oplossings vir probleme by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente:
VF Plus sê NSFAS-krisis beklemtoon probleme in hoër onderwys [KLANK]
AFR BoshoffOnEducation