Skip to content

VF Plus sê Nasionale Tesourie dreig om toelaes aan Tshwane te staak [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane se swak bestuur en gebrekkige administrasie het ernstige gevolge. Die Nasionale Tesourie dreig om toelaes aan die metro te staak. Woordvoerder Mark Surgeon sê dit wil voorkom of die voorgestelde beleid oor die voorkoming van ongemagtigde, onreëlmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes ‘n stap in die regte rigting is, maar wanneer die verslag en sy bylaes deeglik bestudeer word, laat dit rooiligte flikker:

AFR SurgeonOnTreasury