# Die Vryheidsfront Plus sê die Mogale-munisipaliteit het uiteindelik opgehou om sy maandelikse SMS-kennisgewings aan inwoners te stuur nadat hulle verkeerde rekeninge ontvang het. Die kennisgewings neem nie betalings in ag wat einde September gemaak is nie en dui dit verkeerdelik aan as agterstallig. Lourens Gouws van die VF Plus sê hulle hou ʼn oog oor die regstelling om seker te maak elke inwoner se reg op akkurate en deursigtige rekeninge word beskerm:
VF Plus sê Mogale het opgehou om verkeerde kennisgewings aan inwoners te stuur na rekeningfoute [KLANK]
AFR GouwsOnAccounts