Skip to content

VF Plus sê mobiele biblioteek in Kagiso is ongeluk wat wag om te gebeur [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die mobiele biblioteek in Kagiso in die Mogale-munisipaliteit , is ‘n ongeluk wat wag om te gebeur. Die biblioteek in Pillanstraat word regop gehou met ysterstawe en bakstene en die struktuur is onstabiel en gevaarlik. Amy Steyn van die VF Plus sê dis veral kinders wat die biblioteek gebruik vir huiswerktake en hul veiligheid kan nie in gevaar gestel word nie:

AFR AmyonLibrary