Skip to content

VF Plus sê kragonderbrekings in Kempton Park tel op na byna ’n maand in 2025 [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê kragonderbrekings wat sedert die begin van die jaar in Kempton Park voorgekom het, tel op na byna ʼn maand. Jean Kriek van die party sê teen middel Augustus het inwoners en sakeondernemings vanjaar al kragonderbrekings beleef wat gelykstaande is aan 24 dae, 18 ure en 30 minute. Hy sê kabeldiefstal en vandalisme bly die hoofoorsake wat tot onderbrekings van 410 ure gelei het:

AFR JeanonKemptonPark