Skip to content

VF Plus sê korrupsie en swak toesig kniehalter landhervorming [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê ‘n verslag deur die Spesiale Ondersoekeenheid het wydverspreide korrupsie en onreëlmatighede in grondhervormingsprojekte blootgelê, met meer as 654-miljoen-rand in kontrakte en besluite wat ongeldig verklaar is. Die verslag, wat aan die Parlement voorgelê is, het ook swak toesig en rekordhouding, en oneerlike amptenare as kerndrywers van sistemiese mislukkings uitgewys. Wynand Boshoff van die VF Plus sê die bevindinge toon die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling ondermyn grondherstelpogings:

AFR BoshoffOnIrregularities