Skip to content

VF Plus sê Kaapstad moet aandag gee aan Vishoek se waterinfrastruktuurpobleem [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die voortslepende waterinfrastruktuur-probleem in Vishoek, Kaapstad, word veroorsaak deur verbrokkelende stelsels wat kritieke afmetings bereik het. Pieter Jansen van Vuuren van die party sê groot lekkasies kom byna daagliks voor en lei tot die vorming van sinkgate en slaggate. Hy sê hulle gaan die saak onmiddellik met die Wes-Kaapse LUR vir Omgewingsake, Ontwikkelingsbeplanning en Plaaslike Regering, Anton Bredell, bespreek:

AFR PieteronFishHoek