Skip to content

VF Plus sê Johannesburg se rekeningkrisis benadruk finansiële wanbestuur [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die voortdurende rekeninge-krisis in die Stad Johannesburg beklemtoon die ANC en sy koalisievennote se finansiële wanbestuur van die metro. Die party sê hulle word oorval met klagtes van inwoners wat gedreig word met diensonderbrekings, al is hul rekeninge ten volle betaal. Ander kla oor onverklaarbare maandelikse rekeningverhogings. VF Plus se Franco de Lange sê dit ondermyn nie net dienslewering nie, maar ondermyn ook inwoners se vertroue in die metro se administrasie:

AFR FrancoonMismanagement