Skip to content

VF Plus sê Johannesburg kan nie salarisooreenkoms van R10,3-miljard bekostig nie [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die salarisooreenkoms tussen die ANC-geleide koalisie in die Johannesburgse metroraad en die vakbond SAMWU is in die metro se huidige finansiële posisie eenvoudig onbekostigbaar. Die ooreenkoms van 10,3-miljard-rand sal oor ʼn tydperk van twee jaar ingestel word. Franco de Lange van die VF Plus sê alhoewel burgemeester Dada Morero volhou dat die ooreenkoms noodsaaklik is om werkers tevrede te hou, is die werklikheid dat enige organisasie onder finansiële druk moeilike besluite moet neem:

AFR LangeONSalary