Skip to content

VF-Plus sê jeugbemagtiging vir die Vierde Industriële Rewolusie is verbeeldingsvlug [KLANK]

# Die Vryheidsfront-Plus sê dis ironies dat Suid-Afrika die bemagtiging van die jeug vir die Vierde Industriële Rewolusie debatteer terwyl baie leerders steeds sukkel om die basiese vaardighede van lees, skryf en begrip te bemeester. Die Nasionale Vergadering het Dinsdag ‘n debat met die titel Vaardighede in die konteks van die Vierde Industriële Rewolusie: Bemagtiging van die jeug vir veranderende ekonomiese deelname gehad. Heloïse Denner van die party sê die regering faal die land se jeug in elke aspek:

AFR HeloïseonRevolution