# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê pasiënte wat die Karenpark-kliniek in Akasia die afgelope paar weke besoek het, is weggewys omdat daar nie dokters aan diens is om hulle te behandel nie. Die kliniek spesialiseer in die behandeling van vroue en kinders. Die VF Plus se Rina Marx sê hulle het die provinsiale Departement van Gesondheid weke gelede gewaarsku, toe hy dokters se kontrakte skielik op 31 Maart beëindig het:
VF Plus sê inwoners word weggewys by Tshwane-kliniek weens tekort aan dokters [KLANK]
AFR RinaonClinic