Skip to content

VF Plus sê hoof van Gautengse Gesondheidsdepartement se skorsing is geregverdig [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die hoof van Gauteng se Gesondheidsdepartement, Lesiba Arnold Moletana, se skorsing is ʼn stap in die rigting van aanspreeklikheid. Sy naam word genoem in die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na tenderbedrog waar miljoene geplunder is deur gunslone en onregmatige kontrakte. Anton Alberts van die VF Plus sê die wanadministrasie, bedrog en korrupsie wat die ondersoekeenheid onlangs by die Tembisa-hospitaal ontbloot het, beklemtoon die dringende behoefte aan deeglike ondersoeke en hervormings in hierdie departement:

AFR AntononDirection