# Die Vryheidsfront Plus sê in ‘n land soos Suid-Afrika, waar korrupsie hoogty vier, is dit van die uiterste belang om fluitjieblasers op elke moontlike manier te beskerm om hul lewens en toekoms te verseker. Philip van Staden van die VF Plus sê die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling se konsepdokument oor voorgestelde hervormings vir fluitjieblaser-beskerming, is nog nie afgehandel nie:
VF Plus sê fluitjieblasers moet beskerm word [KLANK]
AFR PhiliponWhistle-blowers