Skip to content

VF Plus sê Emfuleni se onbefondsde konsepbegroting het verreikende gevolge [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die Emfuleni-munisipaliteit se onbefondsde konsepbegroting beteken die geprojekteerde uitgawe sal die verwagte inkomste oorskry wat dienslewering kan belemmer en verdere finansiële onbestendigheid kan veroorsaak. Die 2025/2026-boekjaar se begroting is verlede week aanvaar. Gerda Senekal van die VF Plus sê die begroting sluit aansienlike tariefverhogings in, soos 15,3-persent vir water en 10,74-persent vir elektrisiteit:

AFR GerdaonUnfundedBudget