# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die munisipale bestuurder van Emfuleni, April Ntuli, moet bedank omdat sy onvermoë om die munisipaliteit te bestuur nie langer geduld kan word nie. Hy het versuim om in Maart voor die munisipale komitee oor openbare rekeninge te verskyn om verslag te doen oor die ongemagtigde besteding van een-miljard-rand. Hein van der Lith van die VF Plus sê Emfuleni is reeds bankrot, maar die ANC-beheerde regering het die afgelope ses jaar ʼn onbefondsde begroting aanvaar:
VF Plus sê Emfuleni se munisipale bestuurder moet bedank [KLANK]
AFR VanderLithOnManager