Skip to content

VF Plus sê Emfuleni se burgemeester se vreugde oor Rand Water-ooreenkoms is van korte duur [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê hy neem kennis dat die burgemeester van Emfuleni, Sipho Radebe, blykbaar verheug is oor die oplossing van die dooiepunt met Rand Water oor waterskuld. Emfuleni het 660-miljoen-rand aan Rand Water betaal om die grootmaat-verskaffer se beslaglegging op die munisipaliteit se lopende rekening op te hef. Gerda Senekal van die VF Plus sê Radebe het versuim om bekend te maak dat die bedrag geneem is uit onder meer die munisipaliteit se toelaes vir munisipale en water-infrastruktuur:

AFR GerdaonAgreement