Skip to content

VF Plus sê elke plaasmoord is ‘n verlies vir die Suid-Afrikaanse ekonomie [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê plaasmoorde is ‘n ernstige probleem in Suid-Afrika en kan nie geïgnoreer word nie. Die VF Plus-leier, Pieter Groenewald, sê reeds in die 1990’s het die destydse president Nelson Mandela hul voormalige partyleier, Constand Viljoen, gevra om ‘n strategiese plan vir die bekamping van plaasmoorde te ontwikkel. Hy sê die plan is opgestel, maar nadat ‘n nuwe president oorgeneem het, was die regering nie bereid om die aanbevelings te implementeer nie:

AFR PieteronFarmMurder

ENG PieteronFarmMurder