# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni-burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, se tydelike opskorting van die vaste elektrisiteitsheffing van 126-rand, is slegs ʼn poging om Tembisa-inwoners te kalmeer. Die burgemeester het dit gister aan ʼn woedende skare bekendgemaak na ʼn dag van gewelddadige betogings met honderde mense wat die strate ingevaar het om teen kragtariewe te betoog. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê Xhakaza moet ophou om inwoners te mislei en eerder binne die regsraamwerk optree:
VF Plus sê Ekurhuleni se tydelike opskorting van vaste elektrisiteitsheffing is ongrondwetlik [KLANK]
AFR DeniseonFixedElectricity