# Die Vryheidsfront Plus sê hulle sal nie gedwing word om die Ekurhuleni-metro se 2025/2026-begroting te ondersteun, wat in Mei vanjaar aanvaar is nie. Die begroting is weer aan die Raad voorgelê vir finale goedkeuring, aangesien die tariewe wat tydens die begrotingsproses aanvaar is, nou gehef sal word. Jennifer Glover van die VF Plus sê hulle ondersteun wél die afskaffing van die A2-elektrisiteitstarief van 109-rand, wat hoofsaaklik huiseienaars raak en aanvanklik in die begroting ingesluit is:
VF Plus sê Ekurhuleni se inwoners verdien ‘n begroting wat vry is van politieke inmenging [KLANK]
AFR JenniferonRefuses