# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng waarsku die Ekurhuleni-munisipaliteit teen ʼn vals sin van sekuriteit met sy huidige bankbalans van 1,1-miljard-rand. Dis gelykstaande aan 21 dae se bedryfskoste. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê die syfer is misleidend omdat dit nie die 5,79-miljard-rand Eskom-skuld of 439-miljoen-rand skuld aan Rand Water in ag neem nie. Sy sê dit sluit ook bedrae uit wat aan ander groot diensverskaffers geskuld word:
VF Plus sê Ekurhuleni se bankbalans van R1,1-miljard weerspieël nie die metro se ware likiditeit nie [KLANK]
AFR DeniseonCurrentBank